Wie is ons? | Gereformeerde kerk in Zambië met sinodale bande met twee Suid-Afrikaanse Kerke: die Nederduitse Gereformeerde Kerk en die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika. Afrikaanse en Engelse Bediening op verskeie bedieningspunte Suid van Kapiri Mposhi in Zambië. Pastorale
besoeke aan alle belangstellendes in hierdie gebied. Meer oor ons geskiedenis... Antwoorde op algemene vrae oor ons bediening |
|
Besoek ons Nuusbladsy vir algemene nuus en aankondiginge oor die bediening in die gemeente. NUUT: Besoek die webtuiste van die Gholfdae vir fotos, ens van die onlangse gholfdae te Lusaka en Livingstone. |
|
Eredienste | Lusaka Kabulonga Road 377A GPS:
S 15⁰25’11.7” E 28⁰20’46.7” Elke Sondag Afrikaans: 10:30 Engels: 08:30 Kontak Dr Martin Heyns | Chisamba Te Fringilla
GPS: S 15⁰00’12.1” E 28⁰09’23.0” Elke 2de en 4de Sondag Afrikaans: 09:00 Engels: 10:30 Kontak Ds Johan Bosman | Livingstone Te Squires Restaurant Konferensiekamers GPS: S 17⁰53’12.9” E 25⁰51’59.0” Elke 1ste en 3de Sondag om 10:00 Afrikaans/Engels Kontak Ds Johan Bosman |
Chipata Te Mamarula’s Lodge Een keer per maand op verskillende tye. Afrikaans/Engels Kontak Ds Johan Bosman | Kabwe Te Dar Farms GPS: S 14⁰21’04.3” E 28⁰21’07.6” Elke 2de en 4de Sondag 15:00 Afrikaans/Engels Kontak Ds Johan Bosman | Siavonga Aan huis van Gert & Annari Jordaan Verskillende tye. Afrikaans/Engels Kontak Ds Johan Bosman |
|
Kontak ons (Sien ook ons Kontakbladsy vir vorms en e-pos) | Ds Johan Bosman +260 96 950 5644 bosmanjnr@drcz.ng.org.za
| Dr Martin Heyns +260 97 779 1212 heyns@drcz.ng.org.za | Kantoor +260 21 1 260 781 office@drcz.ng.org.za PO Box 31922, Lusaka, Zambia |
| |
| | | Skakels Kunsmark Gholfdag Webtuiste DRCZ Nkhana |
| |